# Die ANC-Jeugliga sê die party se Nasionale Uitvoerende Komitee moet gesamentlik aanspreeklikheid aanvaar vir die swak vertoning in die munisipale verkiesing. Die ANC bly landwyd die grootste party met 30,76-persent van die steun, maar dis byna 15-persent minder as in 2021. Die party het toe volstrekte meerderhede behaal in 161 munisipaliteite, maar beheer nou net 51. Die liga se president, Collen Malatji, sê Suid-Afrikaners eis leierskap wat aanspreeklikheid aanvaar:
ANC-Jeugliga sê NUK moet aanspreeklikheid aanvaar vir verkiesingsuitslag [KLANK]
ENG MalatjiOnSupport