Skip to content

Swem: Smith se regstryd met Swem SA genoem as rede dat sy na Nederland uitwyk [KLANK]

# Swem: Die besluit van Suid-Afrika se beste Olimpiese atleet, Tatjana Smith, om voortaan vir Nederland deel te neem, word deels toegeskryf aan haar regstryd met Swem Suid-Afrika oor onbetaalde prysgeld en swak voorsiening aan atlete. Die 29-jarige swemmer het dubbele burgerskap deur haar pa, Rene Schoenmaker. Sy hoop om vir Nederland deel te neem aan 2028 se Olimpiese Spele in Amerika. Smith sê die Europese land het sterker, meer volhoubare hoëprestasie-strukture, en erken finansiële uitdagings in Suid-Afrika:

ENG SmithOnFinancialStruggles