# Sokker: Banyana Banyana se afrigter, Desiree Ellis, het ‘n sterk groep van 23 gekies vir die Wêreldbeker-kwalifiseerders in Marokko. Die middelveldspeler Sibulele Holweni, wat in Denemarke speel, is die eerste keer betrek sedert sy verlede maand na Europa verhuis het. Kaptein Refiloe Jane sal die eerste wedstryd teen Chinese Taipei misloop weens ‘n skorsing. Suid-Afrika is een van ses lande wat later die maand deelneem aan die voorlopige ronde. Ellis sê die spankeuse was moeilik:
Sokker: Banyana Banyana se afrigter kies sterk groep vir Wêreldbeker-kwalifiseerders [KLANK]
ENG EllisOnSquad