# Die vakverbond COSATU kritiseer president Cyril Ramaphosa se goedkeuring van salarisverhogings vir openbare verteenwoordigers en noem dit “toondoof” en “skaamteloos”. Lede van die Nasionale Uitvoerende Gesag, die Nasionale Vergadering en permanente afgevaardigdes in die Nasionale Raad van Provinsies sal ʼn verhoging van 3,5-persent ontvang. Regters en landdroste in die Konstitusionele Hof en ander howe ontvang ʼn vier-persent-verhoging. COSATU-woordvoerder Matthew Parks sê hulle ondersteun die aanpassing vir landdroste, want hulle is ʼn opgeleide professionele groep wie se behoud belangrik is:
COSATU sê salarisverhogings vir openbare verteenwoordigers is “toondoof” [KLANK]
ENG ParksONSalaryIncrease