Skip to content

Giwusa blameer verswakking van industrialisering vir Suid-Afrika se toenemende werkloosheid [KLANK] 

# Die vakbond Giwusa sê die toenemende werkloosheidskrisis hou verband met die agteruitgang van plaaslike nywerhede en die vervaardigingsektor. Dit volg op die jongste syfers van Statistiek Suid-Afrika, wat toon die amptelike werkloosheidskoers het tot 33,7-persent gestyg, terwyl werkloosheid onder jongmense op 63,6-persent staan. Die president van Giwusa, Mametlwe Sebei, sê meer as 100-duisend werksgeleenthede in die vervaardigingsektor het die afgelope jaar verlore gegaan. Sebei sê meer moet gedoen word om bestaande poste te beskerm en nuwe geleenthede te skep:

ENG SebeiOnRisingUnemployment