Skip to content

Matlala sê hy het die IDAC-verklaring onderteken sonder om dit te lees [KLANK]

# Die sakeman Vusimuzi “Cat” Matlala het aan die Madlanga-kommissie gesê hy het nie die Artikel 204-verklaring gelees wat die Ondersoekdirektoraat Teen Korrupsie hom gevra het om te teken nie. Die beëdigde verklaring het deel uitgemaak van ‘n voorgestelde pleitooreenkoms met betrekking tot die 228-miljoen-rand SAPD Medicare24-tender. Matlala beweer ondersoekbeamptes het hom onder druk geplaas om te teken en hom gedreig met langdurige verhoorafwagting of getuiebeskerming. Hy beweer die dokument bevat oordrewe bewerings en stellings wat hy nooit gemaak het nie:

ENG-MatlalaOnAffidavit