Skip to content

EU-verteenwoordiger Kallas is skepties oor vredesamesprekings tussen Rusland en Oekraïne [KLANK]

# Die Europese Unie se verteenwoordiger vir Buitelandse Sake en Veiligheidsbeleid, Kaja Kallas, het min hoop vir vandag en môre se Amerikaans-geleide vredesamesprekings tussen Rusland en Oekraïne in Abu Dhabi. Dis die eerste driesydige samesprekings om die oorlog te beëindig sedert Februarie. ʼn Belangrike twispunt is Oekraïne se oostelike Donetsk-streek wat tans deur Moskou beset word. Kallas sê Rusland toon geen teken dat hy bereid is om te goeder trou te onderhandel nie:

ENG KallasOnRussia