Skip to content

Sokker: Bafana Bafana terug op die oefenveld voor die belangrike AFCON-wedstryde teen Kenia [KLANK]

# Sokker: Bafana Bafana het begin oefen vir dié maand se twee Afrikabeker-kwalifiseerders teen Kenia. Afrigter Pitso Mosimane het gisteraand sy eerste oefening aangebied sonder Mbekezeli Mbokazi, Lyle Foster en Puso Dithejane, wat in Amerika speel, en Relebohile Mofokeng en Sphephelo Sithole, wat vir Europese klubs speel. Hulle sluit vandag by die groep aan. Suid-Afrika sal die Harambee Stars Vrydag in Johannesburg verwelkom. Mosimane waarsku sy spelers om Kenia onder afrigter Benni McCarthy nie te onderskat nie:

ENG MosimaneOnMcCarthy