# Forum for South Africa verwelkom die Madlanga-kommissie se aankondiging dat verskeie hooggeplaaste getuies gedagvaar is om in die komende weke te getuig. Dit sluit die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, KwaZulu-Natal se polisiekommissaris Nhlanhla Mkhwanazi, en die afdelingskommissaris van Misdaadintelligensie, Dumisani Khumalo, in. FORUM4SA se leier, Tebogo Mashilompane, sê Mchunu sal kan antwoord op bewerings van politieke inmengery en die ongemagtigde verspreiding van ʼn geklassifiseerde verslag van die inspekteur-generaal van Intelligensie:
FORUM4SA verwelkom Madlanga-kommissie se dagvaarding van hoëprofiel-individue [KLANK]
ENG MchunuONMchunu