# Rugby: Springbok-afrigter Rassie Erasmus sê die meeste van die spelers in Vrydag se Nasieskampioenskaps-kragmeting met Frankryk in Parys het reeds tuis teen hulle gespeel en weet wat om te verwag. Sestien was deel van die span in verlede jaar se oorwinning van 32-17 en tien het Suid-Afrika in 2023 gehelp om hulle te verslaan in die Wêreldbeker-kwarteindstryd. Erasmus sê die spelers het vooraf geweet hy gaan nie te veel aan die groep torring nie:
Rugby: Rassie sê die meeste van die Bokke weet wat om Vrydag van Frankryk te verwag [KLANK]
ENG ErasmusOnPlayersMissingOut