Skip to content

Soil of Africa sê die Madlanga-kommissie is ‘n noodsaaklike grondwetlike aanspreeklikheidsmeganisme [KLANK]

# Die burgerlike beweging Soil of Africa sê komende getuienis voor die Madlanga-kommissie plaas hernude openbare aandag op die integriteit, onafhanklikheid en geloofwaardigheid van die strafregstelsel. Die kommissie gaan die komende weke getuienis aanhoor van die geskorste minister van Polisie, Senzo Mchunu, KwaZulu-Natal se polisiekommissaris, Nhlanhla Mkhwanazi, en die afdelingskommissaris van Misdaad-intelligensie, Dumisani Khumalo. Die beweging se woordvoerder, Luzuko Sofute, sê die proses verteenwoordig ‘n belangrike grondwetlike aanspreeklikheidsmeganisme:

ENG SofuteONTestmony