Skip to content

NEHAWU wens SAKP geluk met prestasie in plaaslikeregeringsverkiesing [KLANK]

# Die vakbond NEHAWU sê die SAKP se vertoning in die verkiesing moet dien as bousteen om sy teenwoordigheid in gemeenskappe en sy rol in werkers se stryd te versterk. Die party het die eerste keer onafhanklik aan die verkiesing deelgeneem. Sy 264 raadslede sal hul plek inneem wanneer rade binne twee weke die eerste keer vergader. NEHAWU se woordvoerder, Lwazi Nkolonzi, sê die SAKP se prestasie toon ʼn behoefte aan politieke verteenwoordiging vir die werkersklas:

ENG NkolonziONElections