Skip to content

SALGA is bekommerd oor politieke moorde tydens verkiesingstydperk [KLANK]

# Die plaaslike regeringsvereniging SALGA is bekommerd oor politieke geweld en moorde tydens die munisipale verkiesingstydperk. Die polisie het 21 politiek-verwante moordsake aangemeld wat met die verkiesing verbind word, meestal in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Oos-Kaap. SALGA se woordvoerder, Motalatale Modiba, sê daar is geen plek vir geweld of intimidasie in Suid-Afrika se demokratiese proses nie:

ENG ModibaONMurders