Skip to content

SAKP sê hy steun ANC nie outomaties in koalisie-samesprekings nie [KLANK]

# Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party sê sy ondersteuning vir die ANC in koalisie-samesprekings is nie vanselfsprekend nie. Die SAKP, wat die eerste keer onafhanklik van die drieledige alliansie aan die verkiesing deelgeneem het, het 2,38-persent van die nasionale steun en 264 raadsetels gewen. Hy sal egter nie saam met die DA of die Vryheidsfront Plus in onbesliste rade werk nie. Hoofsekretaris Solly Mapaila sê hulle sal tydens koalisie-onderhandelings deur hul eie beginsels gelei word:

ENG MapailaOnTalks