Skip to content

Stad stel sperdatum en boetes in vir oorblywende verkiesingsmateriaal in Johannesburg [KLANK]

# Die Johannesburgse Metropolisie herinner alle politieke partye en onafhanklike kandidate om hul verkiesingsplakkate binne 14 dae ná die verkiesing te verwyder, soos vereis deur die 2009-verordeninge op buitelugreklame. Die stad se woordvoerder Xolani Fihla sê indien partye versuim om hieraan te voldoen, sal munisipale spanne die plakkate verwyder en ‘n boete van 500-rand per plakkaat uitreik. Fihla beklemtoon dit onstsier nie net die omgewing nie, maar skep ook veiligheidsrisiko’s en kan skade aan bates aanrig. Hy versoek partye dringend om verantwoordelikheid te neem en hul plakkate te verwyder:

ENG FihlaOnRemovals