# Die vakbondfederasie Cosatu sê die suksesvolle munisipale verkiesing getuig van Suid-Afrika se blywende grondwetlike demokrasie. Hierdie verkiesing het ‘n beter kiesersopkoms getoon, met 52-persent teenoor 45,9-persent in 2021. Matthew Parks van COSATU sê bestendige en vooruitstrewende koalisies in belang van werkersklasgemeenskappe moet gestig word in munisipaliteite waar partye nie ‘n volstrekte meerderheid ingepalm het nie:
COSATU sê die verkiesing weerspieël die land se demokrasie [KLANK]
ENG ParksONVotingHours