Skip to content

Minister sê munisipale rade moet nou binne 14 dae saamgestel word [KLANK]

# Die minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, Velenkosini Hlabisa, sê die uitslag van die munisipale verkiesing word Woensdag in die Staatskoerant afgekondig. Die Verkiesingskommissie het die verkiesing vry en regverdig verklaar. Die ANC het landwyd die meeste stemme gekry, gevolg deur die DA en die MK-party. Johannesburg, Tshwane en Ekurhuleni is onder die 137 munisipaliteite sonder ‘n volstrekte meerderheid. Hlabisa sê munisipale rade moet nou binne die voorgeskrewe 14 dae saamgestel word:

ENG HlabisaOnSupport