Skip to content

Global Sumud-flottielje beskuldig Israel dat hy humanitêre hulp aan Gaza verhoed te midde van storms [KLANK]

# Die Global Sumud-flottielje beskuldig Israel dat hy doelbewus humanitêre hulp aan Gaza verhoed en waarsku dat duisende ontheemde Palestyne kan ly weens hewige storms. Sowat 70-duisend tente het tydens die eerste winterstorm oorstroom en gesinne uit kampe gedwing. Die militante groep Hamas sê hy kan nie die storm hanteer nie weens brandstoftekorte en skade aan toerusting wat gebruik word om water te pomp. Die flottielje se woordvoerder, Yahia Mezied, vra dringende internasionale ingryping:

ENG MeziedONGaza