# Die werkersvakbond GIWUSA het ‘n aansoek deur Rustenburg Platinum Mines, ‘n filiaal van Valterra Platinum, sterk gekritiseer, wat vrystellings van verskeie bepalings van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes versoek. Die president van GIWUSA, Mametlwe Sebei, sê die aansoek, wat by die Departement van Indiensneming en Arbeid ingedien is, kan fundamentele werkplekbeskerming vir mynwerkers in bedrywighede in Limpopo, Noordwes en Mpumalanga verswak. Hy sê die vrystellings sluit in werksdae van tot 13 uur en die verhoging van gemiddelde weeklikse oortyd:
GIWUSA gekant teen Valterra Platinum se aansoek om basiese werksomstandighede vir mynwerkers te verslap [KLANK]
ENG SebeiONMineworkers