Skip to content

Opbou van alge beïnvloed watervoorsiening by Durban Heights-watersuiweringsaanleg [KLANK]

# uMngeni-uThukela Water sê die Durban Heights-watersuiweringsaanleg behandel tans verminderde volumes water weens ‘n toename in alge in sy rouwatertoevoer. Die opbou van alge het daartoe gelei dat behandelingsfilters verstop het. Dit het ‘n uitwerking op die volume behandelde water wat aan sekere gebiede in die noordelike en suidelike dele van die eThekwini-munisipaliteit voorsien word. Die nutsmaatskappy se woordvoerder, Siyabonga Maphumulo, sê daar was ‘n beduidende toename in die hoeveelheid alge in water wat uit die Albert Falls- en Nagle-damstelsel ontvang word:

ENG MaphumuloONProduction