# Eskom sê hy beskik tans oor ongeveer ses-duisend-855 megawatt se opwekkingskapasiteit meer as die land se huidige elektrisiteitsvraag. Die kragvoorsiener se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die bykomende kapasiteit versterk die veerkragtigheid van die elektrisiteitstelsel en skep terselfdertyd ruimte om in nuwe elektrisiteitsbehoeftes te voorsien. Die beskikbare kapasiteit bied geleenthede om energie-intensiewe nywerhede te ondersteun, nuwe beleggings te lok en industriële groei te bevorder:
Eskom het surplus van meer as 6 000 megawatt in opwekkingskapasiteit [KLANK]
ENG MokwenaONExports