Skip to content

RGN sê meer as 80% van kiesers vertrou OVK [KLANK]

# Die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing sê meer as 80-persent van die kiesers vertrou die Verkiesingskommissie ná die munisipale verkiesing hierdie week. Benjamin Roberts van die Raad sê die opname toon 81-persent van die kiesers het die OVK vanjaar vertrou, terwyl 83-persent glo hul stemme sal korrek getel word:

ENG RobertsOnDecliningTrust