# Build One South Africa se leier, Mmusi Maimane, beskryf hulle eerste deelname aan die verkiesing as ‘n strategiese weerspieëling en belangrike beginpunt vir toekomstige groei. Hy het in Midrand, Gauteng, gesê BOSA het verteenwoordiging verseker in al die metro’s en verskeie distriksmunisipaliteite. Maimane sê die party sal die uitslae aanwend om sy strukture te versterk, by te dra tot plaaslike rade en sy strategie te verfyn met die oog op 2029 se algemene verkiesing:
BOSA beskou eerste munisipale verkiesing as belangrike wegspringplek vir toekomstige groei [KLANK]
ENG-MaimaneOnElections