# Die ANC gaan diep besin terwyl hy sy verkiesingsprestasie en die bekommernisse van sy ondersteuners ontleed. Die party se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, het in die nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, gesê hulle besef openbare vertroue moet herstel word, veral in dienslewering en stadsbestuur. Bhengu sê die ANC sal fokus op gebiede waar sy steun afgeneem het:
ANC erken behoefte om kiesersvertroue te herstel [KLANK]
ENG-BhenguOnRelfections