# Die leier van die Vryheidsfront Plus, Corné Mulder, sê die party is gereed om deel te neem aan doelgerigte koalisiegesprekke ná die plaaslikeregeringsverkiesing. Hy het gepraat in die verkiesingskommissie se nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng. Hy sê die party is oop om met ander politieke groeperings saam te werk om bestendigheid, goeie staatsbestuur en gemeenskapsontwikkeling te bevorder. Mulder sê die VF Plus sal sy politieke identiteit en beginsels in enige koalisieregering behou:
VF Plus gereed vir koalisiegesprekke [KLANK]
ENG-MulderOnCoalitions