# Die Amerikaanse presidentsvrou, Melania Trump, vra dat die tydelike skietstilstand in Oleshky moet dien as “vonk” vir blywende vrede in Oekraïne. Die onderbreking wat Sondag verstryk het, het toegelaat dat noodsaaklike humanitêre hulp die Russies-besette stad suid van Kiëf bereik en byna 800 inwoners kon die gebied verlaat. Trump, wat wyd erkenning kry vir die skietstilstand, sê die beskerming van onskuldige mense moet voorkeur kry bo die bitter verdeling van oorlog:
Melania Trump vra “meer langdurige” skietstilstand in Oekraïne [KLANK]
ENG TrumpOnPeace