Skip to content

Rugby: Nortjé steun Moerat na kritiek oor sy insluiting by die Bokspan [KLANK]

# Rugby: Die Springbok-slot Ruan Nortjé steun Salmaan Moerat ten volle voor môre se Nasieskampioenskapswedstryd teen Italië in Turyn. Die twee voormalige Junior Springbokke hervat ’n vennootskap wat reeds in 2017 begin het. Die 28-jarige Moerat, wat nog nie vanjaar vir die Bokke gespeel het nie, het onder kritiek deurgeloop en sommige het sy insluiting in die groep bevraagteken. Nortjé sien daarna uit om Italië saam met Moerat te pak:

ENG NortjéOnMoerat