# Die vakbond GIWUSA beskuldig politieke partye dat hulle sentiment teen migrasie uitbuit om aandag weg te lei van openbare woede oor die onderliggende ekonomiese en maatskaplike probleme. Hy sê partye konsentreer op xenofobiese retoriek, en ding mee wat vyandigheid teenoor migrante betref in plaas daarvan om die oorsaak van armoede, werkloosheid en maatskaplike verval aan te spreek. Die vakbond se leier, Mametlwe Sebei, sê migrante kan nie gebruik word as verskoning vir probleme wat in die bestaande ekonomiese en politieke stelsel gegrond is nie:
GIWUSA beskuldig politieke partye dat hulle teenmigrante-sentiment uitbuit [KLANK]
ENG SebeiONXenophobia