Skip to content

Die OVK se probleem-opsporingstelsel het meer as 1 000 gevalle opgelos [KLANK]

# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê hul verbeterde probleem-opsporingstelsel het reeds meer as duisend gevalle opgelos wat sedert die begin van spesiale stemme Maandag aangemeld is. Die stelsel funksioneer binne die kommissie se virtuele platform, waardeur klagtes of logistieke struikelblokke, hetsy op die verkiesingsdag of tydens die spesiale stemme, aangemeld, gemonitor en vinniger opgelos kan word. Moepya sê hulle verwag die samevoegingsproses van die uitslae sal teen die naweek afgehandel wees:

ENG MoepyaOnResults