# Die regering het Suid-Afrikaners bedank vir hul deelname aan die munisipale verkiesing en die uitoefening van hul demokratiese reg om te stem. Hy het die Verkiesingskommissie, wetstoepassingsagentskappe, werkgewers en vrywilligers geprys vir hul bydraes om ‘n vreedsame en geloofwaardige verkiesingsproses te verseker. Die regering se adjunkwoordvoerder, William Baloyi, het burgers aangespoor om verenig te bly en verkose verteenwoordigers aanspreeklik te hou. Hy sê demokrasie vereis voortgesette openbare deelname na verkiesings om dienslewering te verbeter:
Regering loof kiesers vir uitoefening van hulle demokratiese reg in verkiesing [KLANK]
ENG BaloyiOnVoterAppreciation