Skip to content

Tennis: Zverev omgekrap oor die reaksie na hy wêreld-nommer-een word [KLANK]

# Tennis: Alexander Zverev is omgekrap omdat hy moet verduidelik waarom dit geregverdig is dat hy die wêreld-nommer-een-speler is. Die 29-jarige Duitser het Maandag die eerste keer die bopunt van die ATP-ranglys gehaal. Hy het die Italianer Jannik Sinner verbygesteek wat weens ‘n kniebesering die res van die seisoen gaan misloop. Die Spanjaard Carlos Alcaraz was langer as vier maande uit weens ‘n polsbesering. Zverev sê hy het die topposisie verdien:

ENG ZverevOnRanking