Skip to content

Navorsingsinstituut verwag kiesersopkoms sal 2021 se vlakke oortref [KLANK]

# Die Instituut vir Openbare Beleidsnavorsing sê die kiesersopkoms in gister se munisipale verkiesing is op dreef om 2021 se vlakke te oortref, met ontleding wat aandui meer kiesers het aan die verkiesing deelneem. Amptelike verkiesingsyfers toon die kiesersopkoms in 2021 se munisipale verkiesing was sowat 46-persent. Die organisasie se woordvoerder, Sithembile Mbete, het aan SABC News gesê die volledige syfers sal wys of meer mense hierdie keer gestem het:

ENG MbeteOnVoterTurnout