# Motorsport: Kimi Antonelli se vieringe is vir eers verby, aangesien hy sy visier op sy Mercedes-Formule Een-span gestel het om die vervaardigerskampioenskap in te palm tydens die naweek se Grand Prix in São Paulo, Brasilië Die 20-jarige Italianer het verlede naweek die jongste renjaer in F1-geskiedenis geword om die bestuurders-kampioenskap te beklink, met nog vier wedrenne oor. Mercedes is tans 126 punte voor sy naaste mededinger, Ferrari, en hoef slegs drie of meer punte meer as die Italiaanse span aan te teken om die dubbeloorwinning te verseker.
Motorsport: Antonelli help Mercedes nou om ook die vervaardigerskampioenskap in te palm