Skip to content

Trump sê dis “grootliks waar” dat die Iran-oorlog die Republikeine se middeltermyn-nederlaag veroorsaak het [KLANK]

# President Donald Trump van Amerika sê dis grootliks waar dat die Iran-oorlog brandstofpryse laat styg en bygedra het tot die Republikeine se verliese in die middeltermynverkiesing. Die Demokrate het die Senaat en Huis van Verteenwoordigers oortuigend by die Republikeine afgeneem. Visepresident JD Vance het in ʼn lang inskrywing op X gesê die oorlog teen Iran, lewenskoste en Amerika se verhouding met Israel is van die redes waarom die Republikeine verloor het. Trump sê hy het geen berou oor die oorlog nie:

ENG TrumpOnWar