# Adjunkpresident Paul Mashatile sê raadslede wat in die plaaslikeregeringsverkiesing verkies is, moet voorkeur gee aan gemeenskappe se behoeftes en kommer oor persoonlike belange. Suid-Afrikaners het gister gestem om verteenwoordigers vir munisipale rade te kies. Die gekose raadslede sal verantwoordelik wees vir die verbetering van gemeenskappe, dienslewering, bekragtiging van verordeninge en toesig oor die instelling daarvan. Mashatile sê raadslede moet op beter dienslewering fokus:
Mashatile sê inkomende raadslede moet mense dien en op dienslewering fokus [KLANK]
ENG MashatileOnCouncillors