Skip to content

ANC belowe ‘n versnelling van dienslewering en strenger optrede teen korrupsie [KLANK] 

# Die ANC het onderneem om dienslewering te versnel en pogings om korrupsie te bekamp te versterk na die plaaslike regeringsverkiesing, en beklemtoon etiese leierskap en verantwoordbare bestuur is steeds sleutelprioriteite. Die party het ook na die Madlanga-kommissie verwys as ‘n belangrike stap om korrupsie in die regering, die privaat sektor en politieke strukture uit te roei. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu, sê die party wil munisipaliteite hê wat gelei word deur etiese mense wat verbind is om in die behoeftes van gemeenskappe te voorsien:

ENG BhenguOnStrongerAction