Skip to content

OVK lê klag by die polisie nadat verkiesingsmateriaal in KwaZulu-Natal gesteel is [KLANK] 

# Die Verkiesingskommissie het ‘n klag by die polisie gelê na die diefstal van ongebruikte stembriewe en ‘n stempel by ‘n stempunt in eThekwini in KwaZulu-Natal. Die kommissie het stappe gedoen om te verhoed sodat gesteelde materiaal nie onwettig gebruik word nie. Die adjunk-uitvoerende hoof van die OVK, Masego Sheburi, het tydens ‘n nuuskonferensie ‘n beroep op kiesers gedoen om geduldig te bly en saam met verkiesingsbeamptes te werk terwyl die stemproses voortduur:

ENG SheburiOnStolenMaterial