# Rugby: Die Springbokke se verdedigingsafrigter, Jerry Flannery, hou vol Italië is steeds ‘n gevaarlike teenstander al is verskeie sleutelspelers weens beserings nie beskikbaar vir Saterdag se Nasieskampioenskapskragmeting in Turyn nie. Die Azzurri’s sal sonder Juan Ignacio Brex, Tommaso Menoncello en Sebastian Negri wees. Flannery voer aan die gashere is steeds ‘n indrukwekkende span wat geanker word deur sterk vastespel en ‘n aanvallende agterlyn:
Rugby: Bokke se verdedigingsafrigter waarsku besering-geteisterde Italianers is steeds ‘n groot bedreiging [KLANK]
ENG FlanneryOnItaly