# Die voorsitter van die Verkiesingskommissie, Mosotho Moepya, sê stemlokale het vanoggend sewe-uur landwyd oopgemaak en sluit vanaand nege-uur. Meer as 29-miljoen Suid-Afrikaners sal na verwagting vandag hul kruisies trek in die munisipale verkiesing. Moepya het sy eerste statusverslag vir die dag in die nasionale uitslagsentrum in Midrand, Gauteng, gegee, en herhaal dat geen politieke party toegelaat word om ʼn veldtog te voer by stemlokale nie:
OVK sê stemmery is aan die gang in die munisipale verkiesing [KLANK]
ENG MoepyaOnCampaigning