Skip to content

Trump verbaas omdat Republikeine beheer van Kongres verloor [KLANK]

# Die Amerikaanse president, Donald Trump, sê hy is ʼn bietjie verbaas oor die uitslag van die middeltermynverkiesing. Sy Republikeinse Party het beheer verloor van die Senaat én die Huis van Verteenwoordigers. Die Demokrate het ses senaat-setels by Republikeine afgeneem in Texas, Ohio, Kansas, Iowa, Noord-Carolina en Suid-Carolina. Trump het aan Fox News gesê hy is bereid om wetgewing wat deur die Demokraties-beheerde Kongres voorgestel word, te verwerp tot albei kante gemeenskaplike grond vind:

ENG TrumpOnPowerOfVeto