Skip to content

Oproepe dat wyksraadslid-kandidate uitbreiding van gratis basiese elektrisiteit moet ondersteun [KLANK]

# Die ‘Elektrisiteit vir Almal’-veldtog vra munisipale verkiesings-kandidate om ‘n belofte van 350 kilowatt-uur se gratis basiese elektrisiteit te onderteken om dit meer bekostigbaar te maak. Woordvoerder Ferron Pedro sê die regering het in 2003 gratis basiese elektrisiteit as ‘n maatskaplike veiligheidsnet ingestel, maar die toekenning het sedert 2006 op slegs 50 kilowatt-uur per huishouding per maand gebly. Sy sê toegang tot elektrisiteit bly onbekostigbaar, onbetroubaar en al meer buite bereik vir miljoene werkersklas-huishoudings:

ENG PedroONElectricity