# Die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur sê 21 verkiesing-verwante sake is sedert Maandag geregistreer. Dit sluit in moord, diefstal van verkiesingsplakkate en tente, verwydering van plakkate, brandstigting en intimidasie. ʼn Streeksleier van die MK-party in KwaZulu-Natal is Maandagaand in sy huis doodgeskiet. Vyf van die saakdossiere is na die hof verwys. NATJOINTS se voorsitter, Tebello Mosikili, sê uit die 21 geregistreerde dossiere is ses verdagtes aangekeer:
NATJOINTS teken sedert Maandag 21 verkiesing-verwante sake aan, insluitend moord [KLANK]
ENG MosikiliOnArrests