Skip to content

Meer as 1,3-miljoen Suid-Afrikaners bring spesiale stemme uit [KLANK]

# Die Verkiesingskommissie sê meer as 1,3-miljoen Suid-Afrikaners het teen 12-uur vanmiddag spesiale stemme uitgebring. Sedert gister is meer as 900-duisend stemme by stemlokale uitgebring, terwyl meer as 400-duisend deur huisbesoeke gedoen is. Spesiale stemming laat geregistreerde kiesers wat nie op verkiesingsdag by die stemlokale kan uitkom nie, toe om hul stembriewe vroeg uit te bring. Die uitvoerende hoof van die OVK, Sy Mamabolo, het aan die media gesê die proses vorm deel van voorbereidings vir môre se plaaslike regeringsverkiesing:

ENG MamaboloOnDay2SpecialVotes