Skip to content

Johannesburgse burgemeester vol vertroue vir vreedsame verkiesing [KLANK]

# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, is vol vertroue môre se verkiesing sal vreedsaam en sonder probleme verloop. Hy het in Roodepoort sy spesiale stem uitgebring en gesê die stad is gereed om ‘n ordelike stemproses te verseker. Morero erken verskeie hoërisikogebiede is geïdentifiseer, maar bly optimisties en verwys na Johannesburg se geskiedenis van vreedsame verkiesings. Hy sê die polisie is ook strategies ontplooi om wet en orde te handhaaf:

ENG-MoreroOnElections