Skip to content

Amerikaners gaan stembus toe in deurslaggewende middeltermynverkiesing [KLANK]

# Amerikaners stem vandag in die middeltermynverkiesing vir beheer oor die Senaat en die Huis van Verteenwoordigers, wat tans deur die Republikeine beheer word. Meningspeilings toon die Demokrate is goed geplaas om die huis te wen, terwyl die party ook voorloop in Senaatswedlope in Michigan, Kansas, Maine, Ohio en Texas. President Donald Trump se goedkeuringsyfer staan tans op sowat 38-persent. Hy sê alles wat sy administrasie bereik het, kan ongedaan gemaak word as die Demokrate wen:

ENG TrumpOnElections