# Die Kommissie vir Geslagsgelykheid gaan môre kommissarisse en personeel ontplooi om die munisipale verkiesing dop te hou. Waarnemers sal stemdistrikte besoek in stedelike, buitestedelike en landelike gemeenskappe, insluitend informele nedersettings, om deelname te monitor. Die kommissie wil seker maak niks keer landsburgers om hul stemreg uit te oefen nie, veral nie deur geslagsdiskriminasie nie. Woordvoerder Javu Baloyi sê die bevindings sal bydra tot ondersteuning en versterking van die land se demokrasie uit ʼn geslagsgelykheids-perspektief:
Kommissie gaan geslagsgelykheid monitor tydens verkiesing [KLANK]
ENG BaloiONElections