# Die Vereniging van Staatsamptenare veroordeel die onlangse taxigeweld in die Wes-Kaap. Hy sê geweld kan nooit ʼn aanvaarbare manier wees om geskille op te los nie, ongeag die kwessies waaroor verskil word. Twaalf mense is verlede week in die provinsie dood in taxiverenigings se konflik oor roetes. Die vakbondwoordvoerder, Claude Naicker, sê voortslepende onbestendigheid in die vervoersektor plaas pendelaars in gevaar, ondermyn dienslewering en sit bykomende druk op kwesbare gemeenskappe:
Staatsdiensvakbond veroordeel taxi-verwante geweld in die Wes-Kaap [KLANK]
ENG NaickerONiVolence