# Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke sê hy het begrip vir baie kiesers se frustrasie oor die toestand van die land, maar sê dit gaan nie help om nie te gaan stem nie. Hy sê na meer as 30 jaar van demokrasie, wag baie gemeenskappe nog vir skoon water, betroubare elektrisiteit, veiligheid en werk. Die raad se hoofsekretaris, Mzwandile Molo, sê plaaslike regering raak almal se daaglikse lewens, daarom is dit belangrik om te stem sodat dié wat regeer aanspreeklik gehou kan word:
SA Raad van Kerke sê stem is ’n belangrike manier om die wat regeer aanspreeklik te hou [KLANK]
ENG MoloOnElections