# Johannesburg se burgemeester, Dada Morero, sê die stad bou geleidelik sy eie vloot watertenkwaens op om sy afhanklikheid van privaat kontrakteurs te verminder. Hy het die media ingelig oor die huidige watervoorsieningsituasie en pogings om dienste te herstel. Morero sê 20 tenkwaens wat verlede jaar aangekoop is, is reeds in gebruik, terwyl nog 16 in diens geneem sal word. Hy erken die swaarkry van inwoners wat vir dae of weke sonder water is:
Stad Johannesburg doen stappe om sy afhanklikheid van privaat watertenkwa-kontrakteurs te verminder [KLANK]
ENG MoreroOnWaterTankers