# Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie sê Gauteng se waterkrisis word veroorsaak deur stelseltekortkominge eerders as ‘n watertekort. Die kommissie se ondersoeke het aan die lig gebring die watervoorsiening word beïnvloed deur verouderde infrastruktuur, hoë waterverliese, swak instandhouding, kragonderbrekings, asook onvoldoende bergings- en pompkapasiteit. Die kommissaris, Henk Boshoff, het aan die media gesê die regering en munisipaliteite moet praktiese stappe doen om die probleme reg te stel en toesien dat gemeenskappe oor betroubare watervoorsiening:
Menseregtekommissie blameer stelselmislukkings vir Gauteng se waterkrisis [KLANK]
Commissioner Henk Boshoff